top of page

Ons Dienste

Mostert Prokureurs is trots om die volgende regsdienste aan kliënte te verskaf:
Siviele Litigasie

 

Landdroshof- & Hooggeregshof

 

 

Gesinsgeweld & Teistering

​

​Aansoeke om beskermingsbevele ingevolge die Wet op Gesinsgeweld 116 van 1998

 

Aansoeke om beskermingsbevele ingevolge die Wet op Beskerming teen Teistering 17 van 2011

 

Verdediging van aansoeke om beskermingsbevele

 

 

Straf Litigasie (insluitend Borgaansoeke)

 

Waarneem van borgaansoeke & straf verhore 

 

24 uur beskikbaar vir borgaansoeke

 

Onderhoudsaangeleenthede

​

Onderhoudseise ingevolge die Wet op Onderhoud 99 van 1998 en verwante wetgewing

 

Verdediging van onderhoudseise

Egskeidings & Familiereg

 

Bestrede en onbestrede egskeidings

 

 

Invorderings

 

Invordering van onbetwiste skuld

 

Boedelbereddering & Testamente

 

Opstel en hersiening van testamente


Bereddering van bestorwe boedels


Boedelbeplanning

 

 

Kontrakte

 

Opstel van ‘n wye verskeidenheid kontrakte

 

 

 

Kommersiële Aangeleenthede

​

Kommersiële kontrakte

 

Eiendomstransaksies

Regsadvies

 

Regsadvies in al die bogenoemde velde

 

© 2019 by LB Mostert.Proudly created with Wix.com

VOLG MOSTERT PROKUREURS:

FOLLOW MOSTERT ATTORNEYS:

  • w-facebook
bottom of page